June 24, 2026

Die prys van sukses: unlabelling, uitbranding, bullimiƫ & modelwerk. | Martinique S1E8

She's Gutsy
She's Gutsy
Die prys van sukses: unlabelling, uitbranding, bullimiƫ & modelwerk. | Martinique S1E8
Loading
/

Show Notes

Welkom by episode 8 van She’s Gutsy!

In hierdie episode gesels ons aanbieder, Juli Kleinhans, met die ongelooflike Martinique Ferreira. Martinique is die stigter van die digitale agentskap Prinsipal, mede-stigter van die Swiitch app, ‘n voormalige Mej. SA semi-finalis, en sy het onlangs op die voorblad van Women’s Health Suid-Afrika verskyn. Maar agter al die suksesse en glans is daar ‘n diep menslike storie. Ons gesels oor haar kinderjare in Bloemfontein en hoe ‘n seisoen van uiterste uitbranding (burnout) haar gedwing het om alles te heroorweeg.

Ons praat oor die ironie (en die moed!) daarvan om ‘n App soos Swiitch te skep om mense te help met hul skermtyd, terwyl jy self ‘n digitale agentskap bestuur. Sy deel ook hoe sy beweging en fiksheid gebruik het nie vir die estetiese nie, maar om haar geestesgesondheid te stabiliseer. Hierdie is nie ‘n stywe onderhoud nie; dit is ‘n ā€œunscriptedā€ gesprek oor moed, weerloosheid, en om jou vrede te beskerm in ‘n wĆŖreld wat altyd “aan” is. Gryp ‘n koppie koffie (of luister tydens jou volgende oefensessie!), en sluit by ons aan vir ‘n chat met geen druk, geen opvoering en geen perfeksie nie.

Maak seker jy teken in subscribe sodat jy nooit ‘n gesprek misloop nie! Ons sal baie graag van jou wil hoor in die kommentare: Wat was jou grootste “takeaway” of oomblik van inspirasie uit Martinique se storie? šŸ‘‡

Also Available on:

Show Name

Stay Connected

Amet minim mollit non deserunt ullamco est sit aliqua dolor do amet sint. Velit officia consequat duis enim velit mollit. Exercitation veniam consequat sunt nostrud amet.

New episodes

We publish WEEKLY on WEDNESDAYS, every week.

Be our guest?