September 23, 2026

Van Brownies in ‘n Garage na 4 La Coco C Restaurante: Geloof en Sukses | Jeanine Claassen S1E21

She's Gutsy
She's Gutsy
Van Brownies in 'n Garage na 4 La Coco C Restaurante: Geloof en Sukses | Jeanine Claassen S1E21
Loading
/

Show Notes

In Episode 21 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli met die ongelooflike Jeanine Claassen, eienaar en stigter van vier La Coco C restaurante regoor Suid-Afrika, ma, atleet en ‘n female founder wat die Here vertrou in elke liewe stap van haar pad.

Van brownies bak in haar ma se garage op 24 tot die bou van ‘n geliefde nasionale restaurant-handelsmerk, Jeanine deel haar eerlike pad van harde werk, geloof en dissipline. Sy praat oopkop oor die lesse van besigheid, hoekom kwaliteit en consistency bo ‘n lavish lifestyle staan, hoe om samewerking bo kompetisie te kies, en hoe sy die balans tussen ‘n groeiende onderneming, haar huwelik en moederskap handhaaf.

As jy al ooit gevoel het jy wil jou eie droom bou, gestoei het om getrou te bly aan jou waardes in ‘n besige wêreld, of gewonder het hoe om op te hou stress oor die klein goedjies… is hierdie episode vir jou.

Hierdie is nie net ‘n onderhoud nie; dit is ‘n ware, eerlike gesprek, geen druk, geen opvoering en geen perfeksie nie. Gryp ‘n koppie koffie (of luister na jou oefensessie!) en sluit by ons aan.
Ons sal graag van jou wil hoor in die kommentare: Wat was jou grootste takeaway uit Jeanine se storie? 👇
Maak seker jy teken in (subscribe) sodat jy nooit ‘n gesprek misloop nie! 🎙️

📱 Volg die podcast op Instagram: @shesgutsypodcast
📱 Volg ons op TikTok: @shesgutsy
🤎 Volg vir Juli: @julipoeli_official
🤍 Volg La Coco C op Instagram: @lacococ_

Also Available on:

Show Name

Stay Connected

Amet minim mollit non deserunt ullamco est sit aliqua dolor do amet sint. Velit officia consequat duis enim velit mollit. Exercitation veniam consequat sunt nostrud amet.

New episodes

We publish WEEKLY on WEDNESDAYS, every week.

Be our guest?