May 13, 2026

Janine Gouws: Hoe om jouself weer te vind na trauma – S1 E2

She's Gutsy
She's Gutsy
Janine Gouws: Hoe om jouself weer te vind na trauma - S1 E2
Loading
/

Show Notes

In hierdie episode van “She’s Gutsy” gesels ek met Janine Gouws, ’n ma van 7 & die eienaar van Nudo Hair Lab Cape Town. Ons gesels oor praktiese maniere om die stukkies op te tel na iets verruklik met jou gebeur. Janine gesels oor haar familie, die kar ongeluk waar sy amper haar dogtertjie verloor het & hoe sy uiteindelik haar eie haarsalon oop gemaak het. #podcast #mentalhealth #shesgutsy #gutsyapp

Also Available on:

Show Name

Stay Connected

Amet minim mollit non deserunt ullamco est sit aliqua dolor do amet sint. Velit officia consequat duis enim velit mollit. Exercitation veniam consequat sunt nostrud amet.

New episodes

We publish WEEKLY on WEDNESDAYS, every week.

Be our guest?