August 26, 2026

Van ongelooflike seer tot internasionale sukses. Her unspoken truth. | Elizma Esterhuyse S1E17

She's Gutsy
She's Gutsy
Van ongelooflike seer tot internasionale sukses. Her unspoken truth. | Elizma Esterhuyse S1E17
Loading
/

Show Notes

In Episode 17 van die She’s Gutsy Podcast gesels Juli Kleinhans met Elizma Esterhuyse: model, entrepreneur en die stem agter Her Unspoken Truth.
Op ‘n modelreis oorsee het Elizma per ongeluk ‘n paar sneakers gekoop en verlief geraak op ‘n brand, Cooway, wat min mense in Suid-Afrika geken het. Ses maande later het sy en haar besigheidsvennoot die distribusiereg vir Afrika geteken, in twee weke uitverkoop, en die heel eerste fisiese winkel ter wêreld oopgemaak. Maar agter die glans lê ‘n storie van moeilike seisoene, geloof, en die keuse om nie deur jou verlede gedefinieer te word nie. As jy al ooit gedink het “ek is nie goed genoeg nie” of gevoel het jy verloor jouself in die jaag na sukses, dan is hierdie gesprek vir jou. Dit is nie net ‘n onderhoud nie; dit is ‘n regte, eerlike gesprek met geen druk, geen performance en geen perfeksie nie. Gryp ‘n koppie koffie (of luister ná jou workout!) en kom kuier saam met ons. As jy of iemand wat jy ken deur geslagsgebaseerde geweld geraak is, reik asseblief uit vir hulp. Jy kan die volgende nommers kontak:

Gender-Based Violence Command Centre (GBVCC)
Call: 0800 428 428 (Toll-free / Tolvry)
USSD / “Please Call Me”: *120*7867#

EARS Foundation
Call: 010 590 5920
USSD: *134*7355#

LifeLine South Africa
Call: 0861 322 322

Ons wil graag by jou hoor: wat was jou grootste takeaway uit Elizma se storie? 👇
Onthou om te subscribe sodat jy nooit weer ‘n gesprek mis nie.
🔗 Oefen saam met die Gutsy Gemeenskap op ons app: www.gutsy.global
📱 Volg ons op Instagram & TikTok: @shesgutsy 🎙️
Volg Juli: @julipoeli_official
Volg Elizma: @elizmaesterhuyse

Also Available on:

Show Name

Stay Connected

Amet minim mollit non deserunt ullamco est sit aliqua dolor do amet sint. Velit officia consequat duis enim velit mollit. Exercitation veniam consequat sunt nostrud amet.

New episodes

We publish WEEKLY on WEDNESDAYS, every week.

Be our guest?